Die oupa van ’n identiese tweeling van Saldanha wat Sondag in ’n ongeluk dood is praat oor die gesin se seer en die vrae wat ...
Omstandighede in Bellville is weer normaal nádat die polisie en spesiale-eenhede vroeër vandag (Maandag 11 November) ondersoek na ’n reeks bomdreigemente in die gebied ingestel het.
Aletté-Johanni Winckler gee raad vir skoondogters en ma’s in nuwe boek Twee boere vind liefde ná ‘Boer soek ’n vrou’: ‘Ek het my spanmaat ontmoet!’ Simoné Pretorius se ma-dogter-storie inspireer haar ...
Tesame met moegheid kan jy ook swakheid, kortasem, duiseligheid en ’n bleek vel ervaar. Hierdie simptome word dikwels ...
Die ventilasieskag by Beatrix-mynskag 4, buite Welkom, is versëel en gesteelde items, en dwelms is gekonfiskeer tydens ’n ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die ...
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released ...
Drie stappers is Maandag by die Porterville-polisie as vermis aangegee nadat hulle op die berg in die 22 Watervalle-natuurreservaat by Porterville verdwaal het.
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
Volrond en propvol bessies met geure wat enige rooiwynliefhebber sal vasvang – malbec is beslis ’n geliefde wyn en in ...